COVID-19: Until 31 December 2020, you can get free access to the best educational material with your Snapplify account, and keep your learning on track.

Ken & Verstaan Geografie Graad 12 Leerdersboek (1 year) Enhanced Digital Edition

EPUB 9781316220313
Ken & Verstaan Geografie Graad 12 Leerdersboek (1 year) Enhanced Digital Edition
Ken & Verstaan Geografie Graad 12 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat hoekwaliteit kaarte, foto's en diagramme - in volkleur, bied aktuele en tersaaklike inhoud, verduidelik belangrike konsepte en terme in eenvoudige taal, bevat meer as 150 aktiwiteite wat leerders se vaardighede help ontwikkel en hulle insig verbreed, bevat spesiale afdelings vir Hersiening en Eksamenvoorbereiding wat talle geleenthede vir die vaslegging van konsepte bied.
Prescribed
Curriculum: CAPS
Subject: Geography
Grade: 12