COVID-19: Until 31 December 2020, you can get free access to the best educational material with your Snapplify account, and keep your learning on track.

Ace it! Geografie Graad 11

PDF 9780796091840
Ace it! Geografie Graad 11
Mits jy die inhoud bestudeer het en dit verstaan het, en jy ken die grondbeginsels van kaart lees, sal jy goeie punte in jou Geografie Graad 11 eksamen behaal. Hoe weet mens egter of jy genoeg geleer het, en of jy sekere afdelings weer moet hersien? Ace it! Geografie Graad 11 sal die raaiwerk uit hersiening neem.\n\nAl die inhoud wat jy moet ken word in Ace it! Geografie Graad 11 ingesluit. Dit bevat ook eksamenvrae om te oefen en jou begrip te toets. Deur Ace it! Geografie Graad 11 te gebruik, sal jou leerwerk gefokus wees en jy sal meer hersiening aan die begrippe wend waar jy hulp benodig. Doeltreffende hersiening lei tot beter punte!
Geography School Education & Reference
Prescribed
Curriculum: CAPS
Subject: Geography
Grade: 11