COVID-19: Until 31 December 2020, you can get free access to the best educational material with your Snapplify account, and keep your learning on track.

Ace It! Lewenswetenskappe Graad 10

PDF 9780796092014
Ace It! Lewenswetenskappe Graad 10
Eksaminators kla dikwels dat Lewenswetenskappe-leerders nie hul biologiese terme goed genoeg ken nie. Ons verstaan dat die aantal biologiese terme en verskillende dele van biologiese stelsels wat jy vir Graad 10 moet ken, oorweldigend blyk te wees. Dit is hoekom die inligting in Ace It! Lewenswetenskappe Graad 10 in ’n formaat aangebied word wat maklik is om te leer, soos in tabelle en geëtiketteerde diagramme.\n\nJy kan die oefen-eksamenvrae (met voorgestelde antwoorde) gebruik om toe te pas wat jy geleer het. Dit is noodsaaklik vir die hersiening van Lewenswetenskappe – daar is talle leerders wat hulle werk ken, maar punte verloor omdat hulle eenvoudig nie die vrae ordentlik beantwoord nie.
Education & Reference School
Prescribed
Curriculum: CAPS
Subject: Life Skills
Grade: 10